See all Sales Jobs, Greater Pretoria, Gauteng
 

Permanent Call Centre Agents
Montana, Gauteng - South Africa

Permanent Call Centre Agents Montana, Gauteng - South Africa

Available: 6 yrs, 7 ms ago
Contact: Leme Backhouse

Account Name: Leme Backhouse
User Since: 03 Mar 2014
Ads Published: 5
Ads Active: 2 (View ads)
Email

Permanent Call Centre Agents Montana, Gauteng - South Africa

Description

Is jy glad met jou mond op die telefoon?Hou jy daarvan om met mense te chat op die foon.Met jare se sukses agter ons,het onsweer uitgebrei en nog grote gegaan.n Groeiende en besige maatskapy gebaseer in Montana-Park vereis 5 Jong energieke Afrikaans sprekende Mans en Dames vir ons call centre om so gou as moontlik te begin.

Vereistes:

Ouderdom tussen 18-35 jaar oud.

Eerste taal moet Afrikaans wees.

ID/Bank Rekening.

Eie Vervoer/Bus roete.

Ons Offer:

Basiesse salaris+Uitstekende Komissie en Bonusse.

Gratis Full House Training.

24/7 Motevering en Ondersteuning.

As jy n droom het om sakke vol geld te verdien skakel Leme vandag vir n onderhoud. 012 772 1152.


The Ad above is no longer available. You may be interested in these similar Ads.






See More...

Back To Top