See all Pet Services, Cape Town, Western Cape
 

horse stabeling
Cape Town, Western Cape - South Africa

horse stabeling Cape Town, Western Cape - South Africa

Available: 7 yrs, 11 ms ago
Contact: Helet van der Westhuizen

Account Name: Helet van der Westhuizen
User Since: 28/05/13
Ads Published: 1
Ads Active: 1
Email

horse stabeling Cape Town, Western Cape - South Africa

Description

Weens ekonomiese druk sukkel jy en moet jy nou jou beste perde vriend prys gee omdat jy nie meer sy onderhoud kan bekostig nie? 
Join the club.  Jy is nie meer alleen nie.  Kontak ons vir kwotasie wat jou sak sal pas.  Verskeie opsies beskikbaar.
Ons is op ‘n plaas in Joostenbergvlakte.
40 stalle
Klein en groot en staanplek vir 4 hingse
Pryse vanaf:
Vol losies vanaf R1 800 (stal en kos ingesluit)
TB’s vol losies vanaf R2000 (stal en kos ingelsuit)
Special vir vol losies vir 3 + perde vanaf R1 600 per perd
Buite losies vanaf R1 500 (kos ingesluit)
Perde kry soggens en saans meel, hooi en lusern

• Genoeg stalle en kampe (Perde kan afsonderlik of 2 in ‘n kamp staan.)
• Opsies vir binne en buite staanplek beskikbaar.
• Betroubare grooms (Voer perde, borsel, nie volle groom nie, sit in en uit in stalle en kampe, maak stalle skoon.)
• Semi DIY (Almal doen hul eie ding en kom en gaan soos hul wil. Betroubare grooms wat na die perde omsien.)
• Baie ry plek
• Perde beskikbaar vir half en full lease en te huur vir outrides en kommando’s.
• Lesse ook beskikbaar teen ekstra koste
• 2 X Lunging circles
• Arena 20m x 60m
• Jumps
• Horse box vir die vervoer van perde word ge out source @ spesiale tariewe vir perde wat by ons stal.
• Suitable for happy hackers, foals and mares, retired horses, day by day, short or long term.
• Horses are handled, feed, fly spray, brushed (not full grooming) and blanketed per individual requirements.
• Jy kan jou eie voer voorsien of voer is te koop op die plaas. Genoeg stoorplek.

• Ons gaan gereeld “kuier” met ons perde en reel ‘n trok vir die vervoer van die perde bv. Kommando’s, skoue, net ‘n lekker naweek weg om die natuurskoon saam met vriende te geniet, ens.


The Ad above is no longer available. You may be interested in these similar Ads.






See More...

Back To Top