Professor Pom en die molekules
Ontmoet vir Professor Pom en sy vriende: Kleinjan die mensekind, Petunia die potplant, die sokkies, Links en Regs, en die Dingetjie. En dan is daar natuurlik Bek, die ou grootprater, wat alewig besig is om die eksperimente deurmekaar te krap!
Met Albert Maritz as die stem van Professor Pom!
Episodes:
1. Wat is fout met Professor Pom?
2. Bek die grootprater
3. Kleinjan maak ‘n plan
4. Links en Regs verdwaal
5. Petunia kry verkoue
6. Bek en die kompetisie
7. Dingetjie raak weg
Stories deur Anna Emm.
Met stemme van Albert Maritz, Esther von Waltsleben, Jan-Hendrik Opperman en Guilma Stander.
Vervaardig deur Anna Emm Productions 2012
1
1
1