Die Land van Tak
Kiekie se ouer sussie, Kay, is ‘n kunstenaar en sy kan vreeslik mooi teken. Sy vertel ook die mooiste stories. En wanneer Kiekie se mamma dorp toe gaan, vertel Kay vir haar stories oor die Land van Tak… ‘n Land waarin almal en alles uit Kay se tekeninge bestaan.
Episodes:
1. Twee sussies beland in die Land van Tak
2. ‘n Lugballon in die Land van Tak
3. ‘n Boelie in die Land van Tak
4. Wat van die varkie geword het
5. Snaakse geluide in die Land van Tak
6. Vyftien ballonne
7. Die burgemeester se probleem
Stories deur Anna Emm.
Met Klara Brand en Elanie Bieldt.
Vervaardig deur Anna Emm Productions 2013
1
1
1