See all CD & DVD For Sale, Cape Town, Western Cape
 

Movie DVD Sussie en Jakob
Cape Town, Western Cape - South Africa

Movie DVD Sussie en Jakob Cape Town, Western Cape - South Africa

Available: 7 yrs, 6 ms ago
Contact: Anna Emm
0219115618

Account Name: Anna Emm
User Since: 05 May 2010
Ads Published: 31
Ads Active: 12 (View ads)
Email

Movie DVD Sussie en Jakob Cape Town, Western Cape - South Africa

Description

Sussie is ‘n kreatiewe kunstenaar wat daarvan hou om goeters te maak, soos Jakob, die sokkiepop, wat sy gemaak het en toe word hy lewendig! Nou kom kuier Jakob elke nou en dan vir Sussie om te kyk wat sy maak, om vir haar die eienaardigste stories te vertel, en om haar bietjie te kom pla!

‘n Hele klompie oulike kinders kom loer ook in by Sussie en Jakob…

Episodes:
1. Nuut en oud
2. Lank en kort
3. Hard en sag
4. Oud en jonk
5. Baie en min
6. Groot en klein
7. Ver en naby
8. Bo en onder

Stories deur Anna Emm.
Met Lorraine du Toit en Deon Lotz.
Vervaardig deur Anna Emm Productions 2012


The Ad above is no longer available. You may be interested in these similar Ads.






See More...

Back To Top