See all Land For Sale, Transgariep & Goldfields, Free State
 

Agricultural Land For Sale
Hennenman, Free State - South Africa

Agricultural Land For Sale Hennenman, Free State - South Africa

Available: 1 yr, 6 ms ago
Contact: Charl Thompson
0823351320

Account Name: CDThompson
User Since: 15 Apr 2020
Ads Published: 4
Ads Active: 3 (View ads)
Email

Agricultural Land For Sale Hennenman, Free State - South Africa

Description

Restant van plaas Wonderboom no. 1100,
Hennenman -  256.9596 Ha

122 Ha Saailande
24 Ha Voerlande
Balans is weiding en opstal
Veehanteringsgeriewe vir groot en kleinvee
Kuilvoerbanker
Melkstal (nie toegerus nie)
Dompeldippe
2x Groot store met afdak en gifkamers
8x Boorgate - 2x toegerus met dompelpompe en res met windpompe
8x Weidingskampe toegerus met waterpunte
1x Dam
5 Slaapkamer, 3 badkamer dubbelverdieping woonhuis
Plaas is ingerig met voerkrale vir die voer van groot en klein vee
Restant van die plaas Zonderweg no. 1699,
Hennenman - 256.9596 Ha
Net weiding
10x kampe elk met waterpunte
2x Boorgate toegerus met sonpompe
2 Slaapkamer, 1 badkamer woonhuis
1x Sinkstoor
Volledige Veehanteringsgeriewe
Restant van plaas Taaiboschkop no. 191,
Hennenman -  73.9685 Ha
Net weiding
1x Boorgat toegerus met windpomp
1x Dam
1x Kamp
Restant van plaas Welbedacht no. 1913,
Hennenman -  253.8606 Ha
Net weiding
2 Slaapkamer, 2 badkamer grasdak woonhuis
2x Boorgate toegerus met windpompe
2x Damme
4x Kampe elk toegerus met waterpunte
Restant van plaas Damspruit no. 1584,
Hennenman -  198.9966 Ha
Net Weiding
1x Boorgat toegerus met windpomp
2x Damme
5x Kampe elk toegerus met waterpunte
Restant van plaas Multa Tuli no. 40,
Ventersburg - 336.7884 Ha
172 Ha Hoe potensiaal saailande
Restant is weiding
5x Kampe elk toegerus met waterpunte
2x Boorgate - 1 toegerus met windpomp en die ander toegerus met 3x water tenks
1x Dam
Gedeelte 1 van die plaas Burnett - Holmes no. 599 Ventersburg -  342.6128 Ha (Susan)
Net weiding
2x Boorgate toegerus met windpompe
2x Damme
Volledige Veehanteringsgeriewe met laaibank
9x Kampe elk toegerus met waterpunte
Sinkstoor
Restant van plaas Geluk no. 183,
Ventersburg - 171.3064 Ha
122 Ha Bo Gemiddeld Saailande
Balans is weiding
1x Boorgat toegerus met windpomp
1x Dam
2x Kampe
Restant van plaas Twistniet no. 565,
Ventersburg - 135.4400 Ha
103 Ha Hoe Potensiaal Saailande
Balans is weiding
2x Boorgate toegerus met windpompe
2x Damme
Steenstoor
Stoor
Restant van plaas Escholtzia no. 70
Restant van plaas Iona no. 258 &
Restant van plaas Meriba no. 612
VENTERSBURG - 378.1392 HA gekombineer
Die plase vorm n eenheid
Net Weiding
Volledige veehanteringsgeriewe met laaibanke vir vragmoters en veewaentjies
2x Werkers huise.
Skaap krale met stoor vir skape.
2x Store
Vier Windpompe - 1x boorgat toegerus met son of generator pomp
12x Kampe elk toegerus met 2 - 3 waterpunte
Gedeelte 1 van die plaas Schuinshoogte no. 804
Restant van plaas Bloemspruit no. 837 &
Restant van plaas Vlugdrift no. 304
VENTERSBURG - 637.0390 HA gekombineer
Die plase vorm n eenheid
Net Weiding
Woonhuis
Stoor
13 Kampe toegerus met krippe
1.2 m Beesheinings
4x Windpompe
3x Reservoirs


The Ad above is no longer available. You may be interested in these similar Ads.






See More...

Back To Top