Ruim gesinshuis ideal vir groot huisgesin. Baie stil area en privaat.
Grens aan natuurreservaat. Gevestigde tuin en besproeiing.
Naby Proteapark- en Bergsigskool. Voelliefhebber se droom.
• 4 Slaapkamers,
• 2 Badkamers,
• Toegeboude sonstoep kan gebruik word as studeerkamer.
• Eetkamer, TV- en Sitkamer. Hoe plafonne en balke in woonarea.
• Skylights in woonarea.
• Naaldwerkkamer
• Groot kombuis met soliede rooshoutkaste en granietblaaie. Aparte eethoek en aparte opwas. Kombuisarea met hoe plafon.
• Inloopspens.
• Aparte waskamer.
• Trellidor voor vensters en binnedeure.
• Onderdak patio met ingeboude braai en granietblaaie.
• Nuut oorgedoende groot swembad.
• Stoorkamer buite.
• Dubbel motorhuis met remote. Spasie vir sleepwa.
• Genoeg toesluitparkering met remote.
• Sekuriteit.
Skakel 0828875798 vir afspraak
14
2
2
4