Holiday Homes & Apartments - Dwarskersbos
Dwarskersbos is perfect for anyone wanting to experience the tranquility of the West Coast. Here you can walk on the beach, go jogging or cycling at low tide, bask in the sun (with seals from time to time), swim in the Atlantic ocean, read a book, day dream and enjoy the sunsets, a photographer’s dream. Here you will slow down, relax and recharge.
For a big variety of accommodation in Dwarskersbos from R850.00 per night.
Winter special : Book two nights or more and get your third night free (offer on selected houses and do not apply over
long weekends)
Please contact me for photos & rates and please remember to mention how many people you are and the dates you wish to book.
Vakansiehuise & Woonstelle - Dwarskersbos
Dwarskersbos is perfek vir almal wat die rustigheid van die Weskus wil ervaar. Hier kan jy op die strand gaan stap, draf of fietsry met laagwater. Ontspan in die son, swem in die Atlantiese oseaan, lees ‘n boek of dag droom sommer net. Geniet die sonsondergang, ‘n fotograaf se droom.
Vir ‘n groot verskeidenheid van akkommodasie in Dwarskersbos vanaf R850.00 per nag.
Winter aanbod: Bespreek twee nagte of meer en kry jou derde nag gratis (aanbod op uitgesoekte huise en nie geldig oor
langnaweke nie)
Kontak my gerus vir foto’s en tariewe en onthou asseblief om te noem vir hoeveel mense en vir wanneer u bespreekings wil maak.