facebook: http://www.facebook.com/pages/Nails-by-Amelia/115699271842793
Professional Acrylic with Gel, using only the most awesome procucts by Young Nails! Privaat, tuis-salon in Bloemfontein.
Ontvang persoonlike, vriendelike diens deur ‘n gekwalifiseerde Young Nails naeltegnikus.
Kommunikasie met my kliente is vir my baie belangrik, sodat ek kan bepaal presies wat elkeen van my kliente se persoonlike styl en voorkeure vir hulle naels is.
Kliente kom na my toe met hoe verwagtinge van ‘n pragtige, langdurige stel naels.
Dit is presies waarna ek streef!
Daarom is eerlikheid en opinie van kliente vir my belangrik, sodat ek my bes kan doen om professionele diens vir elke klient te lewer. So kry elke klient ook waarde vir haar geld!
My doelwit is dat elkeen my salon tevrede en met ‘n glimlag sal verlaat, met ‘n pragtige stel naels!
2
1