Skape geslag by abattoir. Gemiddelde gewig 27kg (ligter of swaarder ook beskikbaar). Vleis word vakuum verpak in porsie grootes van u keuse. Aflewering kan gereA«l word. Ons is in Groblersdal area maar kan binne n 150km radius lewer. Kontant by aflewering asb. R64.99/kg. Whatsapp asb vir bestellings of verdere info vir Hendrik by 072 654 1085.
1
1