Melkkery te koop.
Die melkkery bestaan uit Ayshirire Koeie.
Groot koeie x 120
In melk produksie x 70
Dragtig - om in melk te kom x 50
Groot verse x 32
Jong verse x 20 plus aanwas
Bulle x 2
Groot produksie wat in Hoeveld kan vergroot. Die kudde is in ‘n uitstekende toestand.
Melk masjiene kan oorgeneem word.
2
8
1