Macadamia plaas te koop.
Daar is tans 1200 Macadamia bome in drag wat ‘n baie goeie inkomste gee. Daar word ‘n oes van R500 000.00 verwag.
Kan vergroot want die bome is nog jonk en in baie goeie toestand.
Daar is 10 000 bome in ‘n aan planting stadium.
Rivier grens is ongeveer 1km.
2 x Huise
Verskeie buite geboue en store.
2
8
1