Besproeings plaas te koop tussen Lydenburg en Bambi. 525 Ha lande, ongeveer 300 Ha baie goeie weiding. Water-regte 195 Ha kan meer besproei. 2 Spilpunte saam 117 Ha.
Baie sterk vrugbare grond geskik vir mielies, sojabone, winter koring sowel as ander gewasse en ook aan geplante weiding idiaal vir skaap plaas, vark boerdery of groot hoender plaas.
Gereedskap ongeveer R 1’500 000.00.
Baie groot store en woonhuis.
Eienaar wil aftree weens ouderdom.