Gedeelte rivier grond van die Kannaland Munisipaliteit distrik in die Wes Kaap. Die grootte is 4140 vierkante meter. Daar is geen huis op nie en eskom krag is naby vir aanle van lyn. Die rivier loop deur die grond, maar is ’n nie standhoudende rivier. Daar kan geboor word vir water. Daar is baie bome op die grond. Dit is ’n lekker wegbreek stukkie grond vir iemand wat uit die stad wil weg kom. Enige iemand wat belangstel kan my kontak. Die prys is onderhandelbaar. Mnr JLE Kriel.