See all Farm & Industry Equip For Sale, Southern Gauteng, Gauteng
 

Mini meule Implement
Meyerton, Gauteng - South Africa

Mini meule Implement Meyerton, Gauteng - South Africa

Available: 7 yrs ago
Contact: Nick Terreblanche
0834907551

Account Name: Nick Terreblanche
User Since: 19/03/13
Ads Published: 3
Ads Active: 1
Email

Mini meule Implement Meyerton, Gauteng - South Africa

Description

Ek vervaardig gepatenteerde mini meulens wat geskik is om die volgende gras gewasse te maal:

Lusern
Gars
Hawer
Tef
Koring
Mielie pitte
Smuts fingers
Oulandsgras
Kikuyu
Witbuffelgras
Alle klawer soort grasse
Voersorghum              


Die mini meulens kan tot groen gras gewasse kerf soos:

Groen voersorghum
Groen baster babala
Groen rape en radyse
Groen en droe korog
En al die bo genoemde groen gras gewasse


Ook geskik om heel mielie koppe en droe mielie reste te maal.

Die mini meulens kom uit met n 220 volt elektriese 3kw motor wat teen 3000rpm hardloop. Die mini meulens kom met 5 verskillende grottes verstelbare siffies uit wat die grofheid van die voer en die fynheid van die meel bepaal. Die mini meule kan n 35kg lusern baal in +-10 minute fyn maal en n 50kg sak mielie pitte, meel maal in ongeveer 20 minute. Die mini meulens werk met spesiale lemme wat die voer fyn slaan en NIE MET HAMMERS SOOS ANDER HAMMER MEULENS NIE! Beskadigde lemme kan by my verkry word indien nodig. Die mini meulens is vervaardig om minimum stof te maak.


Die mini meulens word slegs vervaardig op bestelling en n deposito van R3175.00 sal benodig word om die bestelling te bevestig.

Bestellings kan op die volgende manier geplaas word:

• Per selfoon:  Kontak Nick Terreblanche by 083 490 7551
• Per e-pos:  niekie.terreblanche@gmail.com
• Prys:  R6350.00 per meule met n nuwe 3 kw motor

Demonstrasie kan gelewer word met afspraak


The Ad above is no longer available. You may be interested in these similar Ads.






See More...

Back To Top