See all Farm & Industry Equip For Sale, East Rand, Gauteng
 

S280 Equipment
Boksburg, Gauteng - South Africa

S280 Equipment Boksburg, Gauteng - South Africa

Available: 4 yrs, 7 ms ago
Contact: Louis Visser

Account Name: Louis Visser
User Since: 19/07/13
Ads Published: 2
Ads Active: 2 (View ads)
Email

S280 Equipment Boksburg, Gauteng - South Africa

Description

Qwikgro Aeroponic Groenvoer Stelsels bied aan boere bekostigbare, outomatiese, produktiewe beheerde omgewing groei kamer stelsels van 280 kg tot 10,000 kg groenvoer per dag.
Ons ontwerp, vervaardig en installeeer groeikamers van die hoogste kwaliteid.
Ons groeistelsels is idiaal geskik om gosonde daaglikse groenvoer te lewer aan:
- Voerkraal lewendehawe
- Beeste
- Skape
- Bokke
- Suiwel
- Varke
- Hoenders en des meer.
Meer van Qwikgro se top kwaliteid groei kamers
- Geen staal wat kan roes word aangewend nie — alles is aluminium
- 365 dae van die jaar groenvoervoorraad, ongeag droogtes of weerstoestande.
- Groeistelsels is arbeid en kostedoeltreffend
- Ons groei mielies, gars, hawer ens. suksedvol in ons omgewing beheerde groeikamers. Wortel en al word aan lewendehawe gevoer.
- Die kweekkoste van voer wissel ongeveer tussen R470 tot R600 per ton vir “soos gevoer” groenvoer afhangende van saad wat aangewend word. (kapitaal uitgesluit)
- Arbeidstoepassing en Instandhouding vir groeikamers is minimaal
- Eenvoudige ontsmettings prosedures waarborg skoon gesonde voer aan lewendehawe.


The Ad above is no longer available. You may be interested in these similar Ads.






See More...

Back To Top