See all Business Ventures, Eastern Region, North West
 

Pompeii koerant Koerant
Ventersdorp, North West - South Africa

Pompeii koerant Koerant Ventersdorp, North West - South Africa

Available: 5 yrs, 7 ms ago
Contact: Bea Terre Blanche

Account Name: Bea Terre Blanche
User Since: 03 May 2015
Ads Published: 1
Ads Active: 1
Email

Pompeii koerant Koerant Ventersdorp, North West - South Africa

Description

POMPEII koerant-Uitgawe 7-5 000 kopiee in Ventersdorp, Koster, Derby asook Potchefstroom!!!
Deur samewerking en oop harte kon ons in uitgawe 6 spog dat die KLOP huis projek in Ventersdorp, 2 groot skenkings ontvang het van Monjana general trading en Alpha Superspar!!! BAIE DANKIE julle!!!
Maak seker u onderneming is deel van ons wonderlike gemeenskaps koerant!!!
Voorblad (kleur) - 26X10cm - R 1 500; 13X10cm - R 750; 12X6cm - R 800 en 6X6cm - R 400. Agterblad (kleur) - 1/2 blad - R 2 000; 1/4 blad - R 1 000 en 6X9.5cm - R 300. Binne (kleur) - 12.5X10cm - R 500. Alle grootte advertensies in swart en wit, binne die koerant is 1/2 van die kleur pryse! Om losblad-advertensies by die koerant in te voeg - 50c per vel.
Om enige nie-winsgewende, gemeenskaps aktiwiteite GRATIS bekend te maak, kontak ons gerus om uit te vind of daar n plekkie is in ons uitgawe!
Sluitingsdatum vir die April uitgawe is Vrydag, 20 Maart 2015. Kontak gerus vir Bea by 079 599 2225 of epos rofti@hotmail.co.uk.


The Ad above is no longer available. You may be interested in these similar Ads.



Back To Top