Pakmasjien vir Aartappels,Uie,Beet ens.
Ons vervaardig ‘n sakvuller\pakmasjien wat papier,poly,net en plastiek sakke volmaak volgens die gewig wat jy ingestel het.
Met meer as 80 masjiene landwyd verkoop in die laaste 2 jaar,
lewer ons ‘n puik na-verkoop diens.
Ons vervaardig ook vervoerbande vir stikmasjiene asook
stikmasjien staanders.
Kontak ons gerus vir verwysings in jou omgewing of vir ‘n gratis
demonstrasie.
1
4
5