See all Activities & Hobbies, Eastern Region, North West
 

Elra Roetz GRATIS BOEREDANSKURSUS
Klerksdorp, North West - South Africa

Elra Roetz GRATIS BOEREDANSKURSUS Klerksdorp, North West - South Africa

Available: 9 yrs, 1 m ago
Contact: Elra Roetz
084 516 9401

Account Name: Elra Roetz
User Since: 18/09/12
Ads Published: 1
Ads Active: 1
Email

Elra Roetz GRATIS BOEREDANSKURSUS Klerksdorp, North West - South Africa

Description

GRATIS BOEREDANSKURSUS
Protea-Vastrap bied weer ‘n gratis kursus aan vanaf Donderdagaand, 27 September, 19h30. Weer by die Herv. Kerksaal Wilkoppies. Dit sal die laaste kursus vir 2012 wees, dus bring jouself en kom geniet ‘n heerlike nuwe aktiwiteit. Twee linkervoete? Wat is dit?! Oud of jonk, in pare of nie. Jy het niks om te verloor nie, so tel die foon op, sms jou naam of kontak ons na 19:30 in die aand. Tel. 084 516 9401 Kom dans ‘n Lentewals, polkadraai die mooiste maand binne, en wanneer die Kerstyd aanbreek, is jy gereed met ‘n vrolike seties. En wat is lekkerder om die oujaar mee af te sluit: mazurka die hele dansvloer vol, om vas te trap en uitbundig roep: “balke toe!”


The Ad above is no longer available. You may be interested in these similar Ads.






See More...

Back To Top