• Dinamiese , harwerkende,verantwoordelike en goed georganiseerde persoon (30+) persoon word benodig om administratiewe sy van die kantoor ten volle te behartig en te bestuur.
• Goeie Afrikaanse en Engelse kommunikasie is ‘n definitiewe vereiste
• 5+ ondervinding met sterk admin en rekeningkundige agtergrond asook rekenaarvaardigheid in die gebiede
• Ondervinding in die vlg ‘n vereiste : Debiteure , Krediteure , Pastel , VIP Payroll, SARS e-filling,LBS, BTW , kasboek , kleinkasregsiter , Salarisse ,Lone , Microsoft , algemene kantoorwerk ens.
• Raslouw , Centurion omgewing.
• Geldige bestuurslisensie + eie vervoer.
• Pos onmiddellik beskikbaar.
• Moet onafhanklik kan werk.
• Salaris sal bepaal word volgens ondervinding.
• Faks verkorte CV na 086 684 3115 of e-pos na lizette@pc2c.co.za