Tag this ad for laterNEW: South Africa Jobs and Free South Africa Online Dating Site
Book in Books, eBooks & Games, Gauteng, Roodepoort - South Africa in Books, eBooks & Games
Book in Books, eBooks & Games
R 180.00
Wie Praat Nou? Boek 1 - ʼn Gids na die wereld van Geestelike Energie
Die boek is die eerste van ʼn reeks opeenvolgende boeke wat vanuit ʼn spiritueel/wetenskaplik/sielkundige denkrigting onderrig. Ons gaan op die lange duur meeste van die aspekte van die lewe bespreek waaroor almal soms wonder en dan redeneer dat daar geen antwoorde daarop bestaan nie. Wonder jy dalk soms:
* wat die verskil is tussen jou gees en siel?
* hoe die gees/siel/liggaam in onderling-verbinde Geheel werksaam is?
* wat die verskil is tussen die werkinge van jou brein en verstand?
* wat die oorspronklike betekenis (en uitleg/verklaring) van die Griekse woord vir "sonde" is?
* watter ander geestelike wette daar bestaan, buiten die tien gebooie?
* hoe die Wet van Vrye Wil werk?
* waarheen die siele van persone wat selfmoord gepleeg het, gaan? (Nie die hel nie, nee!)
* hoe gedagtes tot manifestasies bydra?
* wat die mees effektiewe self-help tegnieke is?
* waarom sekere dinge wat jy NIE wil hê nie wel manifesteer?
* hoe die Skeppingsproses werk?
* hoe die Skepper die "Leegte" en alle ander hemelliggame geskep het?
* hoe die Val van wesens gebeur?
* hoe die Evolusie Teorie en die Skeppingsleer versoen kan word?
* hoe die wetenskap en godsdiens versoen kan word?
Indien wel, hallo en welkom liewe Medeskepper, kom leer meer van jouself en Self, jou lewensomstandighede, ander mense, die lewe in die algemeen, God, Sy Skepping, die werkinge daarvan en die interaksie tussen alle dinge.
Om ʼn gratis PDF dokument (27 bladsye wat uittreksels en die volledige indeks bevat) te ontvang, stuur gerus ʼn e-pos aan: wiepraatnouboeke@vodamail.co.za. Die boek kan ook direk bestel word deur (1) 'n e-pos aan lg. e-posadres te stuur OF (2) U kan dit deur Kalahari.com aanskaf. * Tik “Wie Praat Nou? Boek 1” in die soekblokkie in. * Kliek dan op enige van die boeknaam of -foto of die “Available new & used” frase. * Kliek daarna op “Gooi in die mandjie” en volg die prosedures.
Skrywer: T. Goosen
Illustreerder: T. Goosen
Kategorie: Liggaam/verstand/siel/gees
Formaat: Sagteband; 150 X 220mm
Illustrasies: 4 kleurillustrasies en 11 swart-en-wit illustrasies
Bladsye: 188
Boekprys: R170 plus R30 posgeld (Suid Afrika) Posgeld vir bestellings buite SA sal bereken word n.a.v. land van bestemming.
ISBN: 978-0-620-48201-1
Publikasiedatum: 02 September 2011
| Name: | Thalita Goosen |
|
|
Other Free Advertising Classified Ads in this category
Motivational ebooks that make money Free
Personalised Childrens Books Contact
Playing Poker - Tips, Tricks and Strategies. R 224.00
All Things Bass Fishing! R 224.00
Computer games, PS3, PS2, game boy, second hand books, training manuals, used books, down-loadable eBooks, games, board games, for sale anywhere in South Africa on Howzit!
| Seller Info | |
| Name: | Thalita Goosen |
| Capacity: | Private |
| Location: | Gauteng, Roodepoort |
| Item Info | |
Send this ad to a friend Report this ad Print this ad
|



EBook Gauteng, Roodepoort
Send this ad to a friend
Report this ad
Print this ad
PS3 Games Wales, Ochr-y-foel
Gardening Books Scotland, Claonaig Water
Books Northern Ireland, Bovedy
Drawer/dressing Table Unit England - South East, Eastbourne