Tag this ad for laterNEW: South Africa Jobs and Free South Africa Online Dating Site
Plot in Farms & Plots for Sale
Plot in Farms & Plots for Sale
R 250,000.00
Beplan jou huis en skep jou eie “aftree plekkie in die Garden Route Estate” inagnemend die natuurlike groenstrook, wat aanluit by jou erf. Baie veilig met natuurlike damme en groen areas vir ontspanning en wandel op die estate maak dit die perfekte woonbuurt vir kinders of aftree
180° panoramiese uitsig oor die plase, N2, Hartenbosrivier, Mosselbaai en die Baai tot by die Punt. Monte Christo sekuriteit dorpsontwikkeling het ook 1ste fase van die aftree oord begin bou met versorgingseenheid en is die eerste van sy soort in die Suid-Kaap wat grens aan ‘n wildsplaas.
ERF 5540 – is 586m² groot op die h/v Fish Eagle & Secretary Bird Straat met ‘n aangrensende groen strook.(220m²) Moontlikheid om ingang van beide strate te gebruik.
WinsKoop teen R250 000. Uitstekende belegging teen die regte prys
Other Free Advertising Classified Ads in this category
Howzit! Free advertising - Farms, Small Holdings and Plots for sale anywhere in South Africa on Howzit! Advertise or search for Farms, Small Holdings and Plots anywhere in South Africa on Howzit!
| Seller Info | |
| Name: | M Horak |
| Capacity: | Private |
| Location: | Western Cape, Hartenbos |
| Contact: | |
| Item Info | |
Send this ad to a friend Report this ad Print this ad
|
|
Share this ad on Facebook
|







Send this ad to a friend
Report this ad
Print this ad