Male or Female wanted, to share Apartment/Flat

Brackenfell, Western Cape - South Africa

 
Available: 2 yrs, 5 ms ago
Contact: Janine Botha

Account Name: Janine Botha
User Since: 07 Apr 2014
Ads Published: 2
Ads Active: 1
Email

Description

Ek is ‘n jong dame opsoek na ‘n huismaat.

‘n Professionele persoon met sober gewoontes, rustige geaardheid en netjies op hulself en omgewing.

MOET lief wees vir diere, want ek het ‘n klein woefie. As jy ook een het moet hy nie grootter as ‘n worsie wees nie (en reg gemaak). ‘n Grootter hond sal van sy trollie af raak in die klein yard.

Die woonstel is volledig gemeubilleer, behalwe vir die jou kamer, maar die het gelukkig BIC.

Huur is R2450.00/maand en ‘n deposito van R2400.00 word benodig voor jy intrek.

Hierdie bedrag sluit in: Water & Elektrisiteit, kitty vir skoonmaak middels en bediende 1x per maand.

Indien jy belangstel, epos my en vertel my asseblief bietjie van jouself.


The Ad above is no longer available. You may be interested in these similar Ads.

Back To Top