Game farm

Cullinan, Gauteng - South Africa

 
Available: 6 yrs, 4 ms ago
Contact: RIAAN VAN DE VENTER
0823004231

Account Name: RIAAN VAN DE VENTER
User Since: 03 Aug 2010
Ads Published: 2
Ads Active: 1
Email

Description

Prys onderhandelbaar
sluit in alle implemente vir grond en gras bewerking,trekkers,wild.
21 Oulands gras lande 196.2876ha,2xSmitsfinger lande 9.8826ha,2x bos 7x klaar voorbereide lande 45.0298ha,2x runways (1 = n 30mx1340m en 2 = 30mx930m)vliegtuig loods 25m2 gebou volgens voorgeskrewe standaarde(reinforce met streslatte) 3x wildsuipings, 7x boorgate = 3x8000lt en 2x 6000lt en 2x 4000lt, 6x Jo-Jo Tanks op staanders gekoppel aan boorgate,omhein met bonox en 2x elektriese drade, 2x elektriese bokse vir elektriese heining wild:Gemsbokke.Rietbokke,Elande,Volstruise,Emus,Waterbokke,Blesbokke,Swartw.Beeste,Springbokke,Rooihartbeeste, vleiland met vry lopende water en 3x self gemaakte damme met ondergrondse water wat voed , le in spons gebied, huis 263m2,4slpk,kombuis,eetkamer 2x sitkamers 2x babkmrs,Garage 102m2,toegeboude lapa - onthaal area 72m2,grasdak kantoor 45m2 3x diesel tanks =2x 2000lt en 1x 9000lt , kantoor met 4 vetreke 90m2 stoor 169m2 trekker garage/stoor 54m2,workshop met diensput en 2x kantorre 545m2, Ambusie blokke x2 , 5x staal afdakke almal +/- 20mx6m, 4x 6meter containers, ou skool gebou 480m2 word gebruik vir stoor kammers, werkers geboue 3 x 30m2 en 1x 50m2 , skadunet afdakke 60m2, bouma baie netjies met suiping uitkyk toring, drukgang, 6meter container, 2x hokke met eie tank en staander en nog vele meer bel my by 0823004231 of Charmaine 0823004230 en e-mail vandeventer48@gmail.com


The Ad above is no longer available. You may be interested in these similar Ads.

Back To Top