Agricultural farm

Christiana, North West - South Africa

 
Available: 2 yrs, 3 ms ago
Contact: Carel Keyser
0832308433

Account Name: Carel Keyser
User Since: 20/08/12
Ads Published: 6
Ads Active: 2 (View ads)
Email

Description

Download all as zip


Plaas naam en nommer en gedeelte: Gedeelte 14 (‘n gedeelte van gedeelte 2) van die plaas Bloemheuwel nr 327, registrasie afdeling HO, Transvaal

Plaas groote:  139,24 HA

Fotos is aangeheg

Volledige beskrywing van plaas met eiendomme en toerusting op :
‘n Besproeiings plaas met 2 spilpunte met water regte uit Vaalrivier. Die eiendom is gelee aan die weste kant van die Vaalrivier +- 5 km buite kant Christiana rigting Warrenton tussen die N12 nasionale pad en die Vaalrivier.

14 HA wildskamp
2 Woonhuise met volledige diefwering (1 Huis met swembad)
5 Store sommige met krag en sement vloer (instap koelkamer)
Goeie vooruitsigte vir skaap boerdery het reeds voerkrale vir skaapboerdery asook die moontlikheid vir melkery

Goeie weiding met goeie omheining
700m rivier front, ideaal vir ontwikkeling van vakansie hengeloord
Die rivier is deel van Vaalhartsdam met bree stil rivierwater vir boot en ander water sport aktiwiteite
Evkom krag
3 Boorgate (1 toegerus met dompelpomp vir die voorsiening van huishoudelike gebruik)
Alle besproeiing word uit die rivier gedoen.

Daar is ook diamant draende gruis op die plaas vir ‘n moontlike delwery.
Can’t load all photo’s please ask to maill more


The Ad above is no longer available. You may be interested in these similar Ads.

Back To Top