Small Holding

Malmesbury, Western Cape - South Africa

 
Available: 5 yrs, 7 ms ago
Contact: Adriaan Slabber
0828011906

Account Name: Adriaan Slabber
User Since: 05 Sep 2011
Ads Published: 1
Ads Active: 1
Email

Description

Klienhoewe

1.4 hektar Klienhoewe te koop.
Hoofhuis het 3 slaapkamer met 2 badkamers,studeerkamer,kroeg en binnebraai,oop plan kombuis en eetkamer.
1 Slaapkamer woonstel met sitkamer , kombuis en badkamer.
Garage met stoor gedeelte
Geboude hoederhokke
Boord met peukaneute en amdels
Eskom krag en dorps water sowel as n dompelpomp wat 3600 liter water lewer per uur.
Gelee tussen Malmesbury en Moorreesburg te Rust Stasie.


The Ad above is no longer available. You may be interested in these similar Ads.

Back To Top