Farm for sale with 12 Ha electronic sprinkler system and much more Agricultural farm

Heidelberg Area, Western Cape - South Africa

 
Available: 1 yr, 4 ms ago
Contact: vicky meyer

Account Name: Vicky meyer
User Since: 27/07/15
Ads Published: 2
Ads Active: 1
Email

Description

14Ha picturesque farm in Heidelberg close to town. 12Ha fitted with electronic sprinkler system (8Ha permanent sprinklers) and may even be run from cellphone.Beautiful home with lounge, dining room, large kitchen, scullery, 4 bedroom, 2 ensuite bathrooms, 1.5 seperate bathroom, study, dubbelgarage, built in cupboards, airconditioning, burglar bars.The house has a inverter setup for loadshedding for lights to continue working.Camerasystem fitted with 8 cameras and alarm system.2 dams, a store(+- 9 x 20m) with alarm and a workers home.The farm has eskom power.10 properties next to the road has been measured and may be developed.

**************

14Ha plaas in Heidelberg waarvan 12Ha ingelys vir besproeiing (8Ha permanente besproeing).‘n Groot aantrekkingspunt is die gerekenariseerde besproeiing wat kan aangeskakel word vanaf u selfoon.Elke 2de week het die plaas ‘n water lei beurt van 48 uur.Pragtige woonhuis het ideale ligging naby dorp, met sitkamer, eetkamer, kombuis, waskamer, 4 slaapkamer waarvan 1 apart, 2 ensuite badkamers, 1.5 badkamer apart, studeerkamer, dubbelmotorhuis,ingeboude kaste, lugversorging, diewering.Die huis beskik oor ‘n “inverter” wat krag gee aan die ligte in die geval van beurtkrag.‘n Groot pluspunt vir hierdie plaas is die kamerastelsel wat gekoppel is aan 8 kameras (kan op televisie dophou), sowel as sekuriteitstelsel by ‘n plaaslike firma.Die plaas beskik ook oor 2 damme,‘n buitestoor(+- 9 x 20m) met alarm en ‘n arbeidershuisie.Die plaas beskik oor Eskom koopkrag.10 erwe aan onderpunt van die plaas teenaan pad is gehersoeneer (afgemeet) en kan uitgesit word as so verkies


The Ad above is no longer available. You may be interested in these similar Ads.

Back To Top