Besproeiings Plaas Agricultural farm

Pretoria, Gauteng - South Africa

 
Available: 1 yr, 8 ms ago
Contact: Hans van Aardt

Account Name: Hans van Aardt
User Since: 04 Mar 2015
Ads Published: 1
Ads Active: 1
Email

Description

Plaas is tans ‘n Kukuyu gras plaas maar sal perfek wees vir baie ander gewasse ook. 

Net gou n paar stats oor die plaas.  Die huis oppervlakte is 430 vierkante meter, die buitegeboue sluit n klein woonstel in en is 168 vierkante meter.  Daar is ‘n veiligheidsheining om die huis en buite geboue.

Die hele plaas is gedeeltelik toe gespan.

Die arbeidershuise is 60 vierkante meter.

Daar is 5 boorgate, sommige gee baie sterk konstante water en is idiaal vir n groot boerdery.

Daar is ‘n 5000 liter jojo tank (www.jojotanks.co.za).

Daar is ‘n dam wat ongeveer 10 meter in deursnee is en twee meter diep is.

Daar is 14.7 ha se ondergrondse moederlyn en hidrante - dit is seker nou so R800 000 werd.  As al die boorgate toegerus is behoort daar 60 000 liter per uur water te wees. Die besproei stelsel het reeds nozzles aan vir vloeibare bemesting wat ‘n groot voordeel is.

Verder as julle ‘n dam bou en 24hr pomp behoort hy so 20 ha te kan besproei - al die grond suid van die gronddam is ploegbaar en seker noord ook. Noord kan julle dalk droe land mielies plant en as nodig dit naweke besproei.

Onderhandelbaar


The Ad above is no longer available. You may be interested in these similar Ads.

Back To Top