Normandiestraat 14, De Kelders Self-Catering House

De Kelders, Western Cape - South Africa

 
Available: 2 yrs, 8 ms ago
Contact: Anton Eksteen
028 384 1144 /

Account Name: Magna Swart
User Since: 13/05/13
Ads Published: 5
Ads Active: 1
Email

Description

Kontak Anton Eksteen met enige navrae: 0283841144 of 0761446603

3 Slaapkamer huis, 2 badkamers, baie parkeerplek, groot toegeboude agterstoep met see uitsig en heerlik groot binnebraai.  Bewonder die sonsondergang vanaf die stoep of die houtdek.  1 slaapkamer en badkamer kan as woonstel gebruik word.  Walvisse is die hele Desembermaand sigbaar by De Kelders.  Huis 2 strate vanaf see en rotse.  Gelee langs die Natuurreservaat.  Heerlike baie slaapplek, maar die huis is klein genoeg dat niemand hulle hoef dood te werk om dit netjies te hou nie. Naby Franskraal, Kleinbaai, Uilenkraalsmond, Pearly Beach.  Whale watching en shark diving minute weg van verblyf.

Slaap 8-10 mense


The Ad above is no longer available. You may be interested in these similar Ads.

Back To Top