See all House For Sale, Hantam Karoo & Upper Karoo, Northern Cape

Full Title 10+ Bedroom House

Orania, Northern Cape - South Africa

 
Available: 4 yrs ago
Contact: Paula Celliers
0532070040

Account Name: Paula Celliers
User Since: 15/01/13
Ads Published: 1
Ads Active: 1
Email

Full Title 10+ Bedroom House

Description

Orania het reeds sy vere reggeskud en die begin van ‘ n nuwe groeifase betree. Die harde werk van die afgelope 21 jaar, ‘ n toenemende goeie mediaprofiel en die misdaad-situasie in die land laat Afrikaners met nuwe oe na ‘ n groter mate van onafhanklikheid op Orania kyk.
Die waarde van eiendom op Orania het die afgelope tyd ongekend gegroei. Het jy al in jou stukkie vryheid op Orania bele? Beperkte eiendom is altyd gesog veral indien dit in die nauurskoon van die Bo Karoo gelee is aan die oewer van die Oranjerivier.  Oewererwe, landbougrond, hoewes, dorpserwe en huise verhandel fluks en talle bouprojekte is aan die gang.
Afrikaners van regoor die land doen toenemend navraag as voornemende beleggers in eiendom en verblyf op Orania.
Kontak ons gerus met u navraag ivm eiendom en vakansieverblyf 053 207 0040. Ons sien daarna uit om u van diens te wees en u in Orania te verwelkom!


The Ad above is no longer available. You may be interested in these similar Ads.

Back To Top