Full Title 3 Bedroom House

Margate, KwaZulu-Natal - South Africa

 
Available: 3 yrs, 10 ms ago
Contact: Sharon Steinmann
0723994040

Account Name: Sharon Steinmann
User Since: 20/11/12
Ads Published: 19
Ads Active: 3 (View ads)
Email

Description

PRAGTIGE 3 Slaapkamer, 2 badkamer huis te koop op die KZN Suid-kus R 900 000.00 (Uvongo/Manaba Beach). Pragtige see uitsig, 500 meter van die strand af (3km van Margate Hoof strand en 4 km van St Michaels Strand). Loop afstand na alle winkels ens. Baie GROOT huis met toesluit motor huis, afdakke vir 4 motors. PLUS 1 Slaapkamer woonstel met ‘n woonkamer, badkamer en kombuis PLUS ‘n bediende kamer (of kan gebruik word vir ‘n kantoor of nog ‘n woonstel - net 1 slaapkamer, kombuis en badkamer). Planne vir 4 woontselle op erf.


The Ad above is no longer available. You may be interested in these similar Ads.

Back To Top