Ruim gesinshuis n moet om te sien 4 Bedroom House SAFARITUINE

Rustenburg, North West - South Africa

 
Available: 1 yr, 1 m ago
Contact: Andre
0828875798

Account Name: Andre Jacobs
User Since: 21/10/14
Ads Published: 5
Ads Active: 1
Email

Description

Ruim gesinshuis ideal vir groot huisgesin.  Baie stil area en privaat. 
Grens aan natuurreservaat. Gevestigde tuin en besproeiing.
Naby Proteapark- en Bergsigskool. Voelliefhebber se droom.
• 4 Slaapkamers,
• 2 Badkamers,
• Toegeboude sonstoep kan gebruik word as studeerkamer.
• Eetkamer, TV- en Sitkamer.  Hoe plafonne en balke in woonarea.
• Skylights in woonarea.
• Naaldwerkkamer
• Groot kombuis met soliede rooshoutkaste en granietblaaie. Aparte eethoek en aparte opwas. Kombuisarea met hoe plafon.
• Inloopspens.
• Aparte waskamer.
• Trellidor voor vensters en binnedeure.
• Onderdak patio met ingeboude braai en granietblaaie. 
• Nuut oorgedoende groot swembad.
• Stoorkamer buite.
• Dubbel motorhuis met remote.  Spasie vir sleepwa.
• Genoeg toesluitparkering met remote.
• Sekuriteit.

Skakel 0828875798 vir afspraak


The Ad above is no longer available. You may be interested in these similar Ads.

Back To Top