Very neat 3 bedroom house for sale in Jagersfontein 3 Bedroom House Jagersfontein, Free state

Jagersfontein, Free State - South Africa

 
Available: 2 yrs, 8 ms ago
Contact: Willie Boshoff

Account Name: Nita Steyn
User Since: 18/09/12
Ads Published: 6
Ads Active: 3 (View ads)
Email

Description

Ruim 3 slaapkamer huis te koop in Jagersfontein.  Jagersfontein is gelee in die Vrystaat 118 km van Bloemfontein af, 108 km vanaf die Garipedam en 275 km vanaf Welkom
Die huis het 3 slaapkamers met volvloermatte en ingeboude kaste in 2 van die kamers.  Die badkamer het ‘n stort en ‘n bad en die kombuis het ‘n aparte spens.
Die sitkamer skei die kamers van die res van die huis.
Die erf het ‘n motorhuis en tandem afdak vir 3 ekstra motors.  Daar is ‘n werkskamer en ‘n buitekamer met stort en toilet.  ‘n Groot erf met ‘n kuierarea rond die rustige prentjie af.
Skakel gerus vir Willie vir meer inligting: 0836530797


The Ad above is no longer available. You may be interested in these similar Ads.

Back To Top