3 x Chocolate bruin SHARPEI hondjies te koop. 2 Reuntjies en 1 tefie. 1 Reuntjie en tefie kan saam gaan as teel paar, hul het verskilnde ma"s en pa”. Kusa geregistreer, ingespuit, ontwurm en ogies klaar gedoen. INDIEN nie geregistreer sal prys verlaag word. Hondjies is gereed om na hul nuwe huise toe te gaan. Aflewring kan gereel word. [2 reuntjies en 1 tefie]