See all Pub & Restaurants, East Rand, Gauteng

de Landauer Family Restaurant
Alberton, Gauteng - South Africa

de Landauer Family Restaurant Alberton, Gauteng - South Africa

Available: 1 yr, 3 ms ago
Contact: Marinda

Account Name: Erika Fourie
User Since: 13/09/11
Ads Published: 53
Ads Active: 21 (View ads)
Email

de Landauer Family Restaurant Alberton, Gauteng - South Africa

Description

De Landauer is al 16 jaar deel van Alberton se familie en vriende.
Die idee om ‘n lieflike atmosfeer te skep, waar vrouens kan kuier om ‘n koppie koffie en ontbyt, sal nog vir jare voortgaan.
Met elke nuwe eienaar het daar veranderinge plaasgevind en die laaste was die nuwe lapa waar kleiner funksies soos troues, verjaardag partytjies, ooievaars partytjies, kombuistee en besigheidsfunksies kan plaasvind, asook die nuwe speel area waar kinders kan speel en ouers kan ontspan.
Die nuwe eienaar Marinda Visser wil graag die lieflike kalmerende atmosfeer behou tesame met nuwe geskenke wat te koop aangebied word, nuwe bygevoegde geregte, heerlike koeke en om die gewildheid van die pannekoekhuis te laat voortleef.
Kom word deel van ons familie en geniet die rustige atmosfeer onder die LAPA.
Wegneem aandetes kan weekliks of daagliks voor 11h00 bestel en afgehaal word voor 16h00.
Besigheidsure: 
Maandae tot Vrydae : 08h00 - 16h00
Saterdae : 08h00 - 14h00
Sondagetes: Twee keer per maand - besprekings verpligtend.
Kom kuier vir ons by 25A van Riebeeck Avenue, Alberton North, Alberton. Ons sien uit daarna om jou te ontmoet.
Kontakbesonderhede:  Marinda - 011 907 8368, delandauer@mweb.co.za , www.delandauer.co.za


Available: 6+ ms ago
Contact: Marinda

Account Name: Erika Fourie
User Since: 13/09/11
Ads Published: 53
Ads Active: 21 (View ads)
Email

Back To Top