East Lynn,
Voerbakke
Dit is n plastiese skottel wat omhul is in beton. Die omhulling is minimum 30 mm.
Bie beton is 30MPa en het reinforcing in.
Die prys van die bakke is (VAT ingesluit)
Buffels R 200.00
Sable R 100.00
Diameter Diepte Totale Diepte Kilogram
Buffels 500 170 210 36
Sable 330 110 140 13