See all Other Services, Greater Pretoria, Gauteng
 

Koningskinders Kleuterskool Kleuterskool: 3mnde - 5 jaar
Rietfontein, Gauteng - South Africa

Koningskinders Kleuterskool Kleuterskool: 3mnde - 5 jaar Rietfontein, Gauteng - South Africa

Available: 2 yrs ago
Contact: LH Bothma

Account Name: LH Bothma
User Since: 06 Jul 2016
Ads Published: 8
Ads Active: 7 (View ads)
Email

Koningskinders Kleuterskool Kleuterskool: 3mnde - 5 jaar Rietfontein, Gauteng - South Africa

Description

GOEIE NUUS!

Nuwe Baba en Kleuterskool! - 275 15de Laan, Rietfontein


Trots Christelik Gebaseerde Normes en Waardes


Kinders vanaf 3 maande tot 6 jaar asook Graad R


Skool Beleid:

a€™n Omgewing waarin kleuters tot volle potentiaal kan ontwikkel
Gelukkige kleuters wat kan leer, speel en fantaseer, soos net kinders kan doen.
Behoud en ontwikkeling van die individualiteit van die kind
a€™n Skoon, veilige en praktiese omgewing
HoA« standaard onderrig
Handhawing van Christelike norme en waardes
Gebalanseerde middagete
Goeie en openlike skool en ouer verhoudings
Ons wil u kind deel maak van ons kleingroep ontwikkeling en ons klassies wissel van:

12 babas per klas met 2 Babagroeppersoneellede,
12 peuters per klas met a€˜n Gekwalifiseerde personeellid,
16 kleuters per klas met a€˜n Gekwalifiseerde personeellid,
16 Graad R kleuters per klas met a€˜n Gekwalifiseerde personeellid

Kom enige tyd in en kom sien vir jouself!


The Ad above is no longer available. You may be interested in these similar Ads.






See More...

Back To Top