BABA EN KLEUTERSKOOL
TROTS CHRISTELIK GEBASEERDE NORMES EN WAARDES
Skool Beleid:
’n Omgewing waarin kleuters tot volle potentiaal kan ontwikkel
Gelukkige kleuters wat kan leer, speel en fantaseer, soos net
kinders kan doen.
Behoud en ontwikkeling van die individualiteit van die kind
’n Skoon, veilige en praktiese omgewing
HoA« standaard onderrig
Handhawing van Christelike norme en waardes
Gebalanseerde middagete
Goeie en openlike skool en ouer verhoudings
kinders vanaf 3 maande tot 6 jaar asook graad R.
Ons wil u kind deel maak van ons kleingroep ontwikkeling
en ons
klassies wissel van:
12 babas per klas met 2 Babagroeppersoneellede,
12 peuters per klas met ‘n Gekwalifiseerde personeellid,
16 kleuters per klas met ‘n Gekwalifiseerde personeellid,
16 Graad R kleuters per klas met ‘n Gekwalifiseerde personeellid
www.koningskinders.co.za
1
2
5