See all Other Services, Eastern Region, North West

Privaat - Privaat
Mafikeng, North West - South Africa

Privaat - Privaat Mafikeng, North West - South Africa

Available: 4 ms, 1 wk ago
Contact: Pensioenaris
0721416832

Account Name: PENSIOENARIS
User Since: 19 Nov 2018
Ads Published: 7
Ads Active: 2 (View ads)
Email

Privaat - Privaat Mafikeng, North West - South Africa

Description

TOESIGHOUERS ONMIDDELIK BESKIKBAAR
Ons soek na ‘n PLAASHUIS om in te woon.
Noordwes Provinsie, Leeudoringstad/Wolmaransstad / Klerksdorp
Ons kan herstelwerk doen.
Ons het eie vervoer.
Ons is selfversorgend.
Ons beskerm u eiendom teen
diefstal en vandalisme.
Ons hou netjies.
Het eie vervoer.
Ons vereis slegs die huis, elektrisiteit en warm Water
Huis moet ook darem bewoopnbaar wees asseblief.


Let wel:
Slegs Langtermyn: Langer as 3 jaar tenminste,
(nie vir mense wie net iemand tydens ‘n vakansie nodig het nie asseblief?)
Geen Rondawels nie
Geen Kansvatters en leunaars nie ASSEBLIEF
Geen huise wat in die mark is nie ASSEBLIEF
Skakel asseblief weeksdae tussen 09:00 en 17:00
Skakel:  072 141 6832


Available: 4 ms, 1 wk ago
Contact: Pensioenaris
0721416832

Account Name: PENSIOENARIS
User Since: 19 Nov 2018
Ads Published: 7
Ads Active: 2 (View ads)
Email

Back To Top