See all Other Services, Bophirima Region, North West

Rob Ferreira Aftree-Oord / Retirement Village Estate Agents for Rob Ferreira Afree-Oord
Christiana, North West - South Africa

Rob Ferreira Aftree-Oord / Retirement Village Estate Agents for Rob Ferreira Afree-Oord Christiana, North West - South Africa

Available: 6 ms, 2 wks ago
Contact: Jan Goosen

Account Name: Erika Fourie
User Since: 13/09/11
Ads Published: 53
Ads Active: 21 (View ads)
Email

Rob Ferreira Aftree-Oord / Retirement Village Estate Agents for Rob Ferreira Afree-Oord Christiana, North West - South Africa

Description

Die bekendstelling van die Rob Ferreira Aftree-Oord in die vroeA« 2000 het groot belangstelling gelok. GeleA« langs die Vaalrivier, ongeveer 4 km vanaf Christiana, is Rob Ferreira die ideale aftree-plekkie vir diegene wat opsoek is na ‘n rustige atmosfeer en waarde vir geld behuising.

Jan Goosen en Hester Keyter, die nuwe eienaars van die Rob Ferreira Aftree-Oord, het die oord in Maart 2015 gekoop en hulle is bly dat hulle ‘n verskil in mense se lewens kan maak deur die uitbreiding van die Rob Ferreira Aftree -Oord. Hierdie is werklik ‘n plekkie waar mense tuis kan voel tussen ‘n gemeenskap waar almal maklik vriende maak.

‘n Verskeidenheid eienaarskapvorme tussen lewensreg of deeltitel opsies is beskikbaar. Daar is reeds tans sewe-en tagtig Aftree-eenhede gebou en daar is nog sowat 150 eenhede wat beskikbaar is om gebou te word. Die pryse van die eenhede wissel vanaf R 450 000.00 tot en met R 1 000 000.00. Nagelang van die eienaar se persoonlike behoeftes is daar twee en drie slaapkamer eenhede beskikbaar. Kyk gerus na die foto’s en bouplanne wat beskikbaar is. Kontak ons gerus vir verdere besonderhede.


Available: 6+ ms ago
Contact: Jan Goosen

Account Name: Erika Fourie
User Since: 13/09/11
Ads Published: 53
Ads Active: 21 (View ads)
Email

Back To Top