See all Other Services, Greater Pretoria, Gauteng

Clarique Naskool & Studiesentrum - Naskoolsentrum / Aftercare
Centurion, Gauteng - South Africa

Clarique Naskool & Studiesentrum - Naskoolsentrum / Aftercare Centurion, Gauteng - South Africa

Available: 9 ms ago
Contact: Clarique Naskool & Studiesentrum
0828211324

Account Name: Clarique Naskool & Studiesentrum
User Since: 14/08/15
Ads Published: 2
Ads Active: 1
Email

Clarique Naskool & Studiesentrum - Naskoolsentrum / Aftercare Centurion, Gauteng - South Africa

Description

Clarique Naskool en Studiesentrum bied n veilige omgewing waar kinders vanaf Graad R tot Graad 12 die middag kan deurbring.
Alle leerlinge welkom (Hoerskool en Laerskool)

Ons Naskool bied die volgende:
* Ligte maaltye word daagliks bedien
* Ondersteuning met huiswerk

* Vervoerfasiliteit:
- Vervoer vanaf skole na Naskoolsentrum.
- Vervoer na na-skoolse aktiwiteite, indien nodig.
- Vervoer van leerlinge na Naskoolsentrum tydens eksamentye volgens eksamenroosters.

* Vakansieprogram:
- Oop tydens skoolvakansies en sluit n vakansieprogram in!
- Dagbesoekers welkom!

Skole:
Laerskole Wierdapark, Zwartkop, Bakenkop, Ons Skool (Pro Tempo), Empro, Raslouw Akademie, Wierdapark Primary
Hoerskole Eldoraigne en Zwartkop

* Tye:
Na skool tot 17h45
Vakansies: 06:45 tot 17:45

Kontak-email: clariquenask@mweb.co.za


Available: 6+ ms ago
Contact: Clarique Naskool & Studiesentrum
0828211324

Account Name: Clarique Naskool & Studiesentrum
User Since: 14/08/15
Ads Published: 2
Ads Active: 1
Email

Back To Top