See all Management Jobs, Western Region, Eastern Cape
 

Permanent Intreevlak Plaasbestuurder
Patensie, Eastern Cape - South Africa

Permanent Intreevlak Plaasbestuurder Patensie, Eastern Cape - South Africa

Available: 5 yrs, 7 ms ago
Contact: Hanna-mari Opperman

Account Name: Hanna-mari Opperman
User Since: 13/02/14
Ads Published: 1
Ads Active: 1
Email

Permanent Intreevlak Plaasbestuurder Patensie, Eastern Cape - South Africa

Description

Patensie Acht Boerdery BK is n gevestigde sitrus en kweekhuis boerdery en het die volgende pos beskikbaar :
Intreevlak Plaas bestuurder.
Sleutel funksies:
• Bestuur van werknemers
• Bestuur van toerusting en implimente.
• Rekordhouding
• Ander algemene boerdery verwante aktiwiteite
Vereistes
• Graad 12
• Tersiere Opleiding en/of ondervinding is voordelig, maar nie n vereiste nie.
• Rekenaarvaardig : MS Word, Excell
• Bestuurslisensie
• Moet n sterk, positiewe persoonlikheid he om werknemers produktief en effektief te kan bestuur
• Goeie rekordhouding vermoe
• Bereidwilligheid om te leer.
Verseker asb dat jou aansoek die volgende bevat:
• n Volledige Curriculum Vitae
• n Dekbrief wat jou aansoek motiveer
• Beskikbaarheid
• Verwysings wie gekontak kan word.
• Verwagte salaris
Stuur asb u CV na patensieacht@gamtoos.co.za voor 15 Maart’14


The Ad above is no longer available. You may be interested in these similar Ads.


Back To Top