See all ISP & Web Hosting Services, Cape Town, Western Cape
 

MAXTELECOMS Internet Service Provider
Durbanville, Western Cape - South Africa

MAXTELECOMS Internet Service Provider Durbanville, Western Cape - South Africa

Available: 3 yrs, 11 ms ago
Contact: MAX TELECOMS

Account Name: MAX TELECOMS
User Since: 11 Jan 2013
Ads Published: 7
Ads Active: 4 (View ads)
Email

MAXTELECOMS Internet Service Provider Durbanville, Western Cape - South Africa

Description

SATELLIET INTERNET & TELEFOON KONNEKSIES

VOORDELE

* Betroubaar
* Lae data tariewe
* Lae oproep kostes
* Konstante internet spoed
* Efektiewe bestuur

DIENSTE & BONDELS

* Gratis Internet toegang tussen 00h00 - 05h00
* Geen oproep kostes van satelliet-foon na satelliet-foon
* Verskeie opsies vir data spoed en data bondels
* Uitmuntende kapasiteit van stelsel-kan tot 6 fone en 40 rekenaars ondersteun
* 24uur Tegniese ondersteuningsdiens
* Geen beperking (Capping) op daaglikse data verbruik

BESPARINGS

* Oproep-tariewe is tot 30% laer as vastelyn en mobile oproepe
* Geen ADSL-lyn huur nie
* Huur van telefoonnommers tot 50% minder as vastelyn huur
* Kan huidige telefoonnommer behou

Satelliet-Sisteme vanaf R7600.00 (btw uitgesluit)

Besoek webtuiste www.maxtelecoms.co.za


The Ad above is no longer available. You may be interested in these similar Ads.






See More...

Back To Top