See all Furniture & Household For Sale, Transgariep & Goldfields, Free State
 

Aartappel Skiller Elektries 1kg in 4 Minute
Bloemfontein, Free State - South Africa

Aartappel Skiller Elektries 1kg in 4 Minute Bloemfontein, Free State - South Africa

Available: 2 yrs, 9 ms ago
Contact: Stefan Vergottini
0729441392

Account Name: Stefan Vergottini
User Since: 15/01/11
Ads Published: 297
Ads Active: 17 (View ads)
Email

Aartappel Skiller Elektries 1kg in 4 Minute Bloemfontein, Free State - South Africa

Description

Elektriese Aartappel Skiller. Nuut.

Maak ligte werk van die mees vervelige kombuis werk.
Vinniger en veiliger as om met hand te skil.
Kan 1kg aartappels op ‘n slag doen.
Neem minder as 4 minute.
Deursigtige deksel.
Maklik om skoon te maak
85 watt
Baie gebruikers vriendelik
Skille beide die ou of nuwe aartappels en wortel groente
Materiaal: PP liggaam, S / S lem
Koord netjies binne gestoor
Posgeld 50.00 enige plek in Suid Afrika
Veiligheid elektriese uitgesny as deksel oop is
Kyk ook op ons Webblad vir oulike goed : http://biltongdryer.wozaonline.co.za
Vir al jou Kruie Gesonheid:  http://cayenne.wozaonline.co.za
Need agents / distributors for our well know products! 0729441302
Contact us for more info and payment options.
Thanks from ” Nice Things for Sale za “


The Ad above is no longer available. You may be interested in these similar Ads.






See More...

Back To Top