See all Game For Sale, Kalahari & Diamond Fields, Northern Cape
 

Geel Blesbokke te koop
Kimberley, Northern Cape - South Africa

Geel Blesbokke te koop Kimberley, Northern Cape - South Africa

Available: 3 yrs, 3 ms ago
Contact: Blesbokke TeKoop

Account Name: Blesbokke TeKoop
User Since: 30/06/14
Ads Published: 8
Ads Active: 4 (View ads)
Email

Geel Blesbokke te koop Kimberley, Northern Cape - South Africa

Description

Geel Blesbokke te koop.

Verskeie geel blesbok ramme word te koop aangebied.

Ook gewone Blesbok ooie te koop (dragtig gesertifiseer van geel Blesbok ramme). Split geel Blesbokooie te koop (dragtig gesertifiseer van geel Blesbokramme). Waar ooie dragtig is, fotos beskikbaar van die geel ramme.

Indien julle vir ons enige geel blesbokke en/of splits en gedekte diere het, laat weet asb.
Baie dankie,

Marco Claassens - (074)766-8497
Johan Welgemoed - (083)571-2699

www.WildTeKoop.co.za


The Ad above is no longer available. You may be interested in these similar Ads.






See More...

Back To Top