See all Game For Sale, Kalahari & Diamond Fields, Northern Cape
 

Kalahari springbokke
Kimberley, Northern Cape - South Africa

Kalahari springbokke Kimberley, Northern Cape - South Africa

Available: 3 yrs, 5 ms ago
Contact: Marco Claassen
(074)766-8497

Account Name: Marco Claassen
User Since: 13/06/14
Ads Published: 10
Ads Active: 3 (View ads)
Email

Kalahari springbokke Kimberley, Northern Cape - South Africa

Description

Kalahari springbokke te koop

Slegs beskikbaar vanaf 5 Julie 2014.
Deelvragte van 20 of meer sal afgelaai kan word indien die trokke in dieselfde rigting gaan.
So laat weet asb. vroegtydig indien julle belang stel en in watter area julle is.

Pryse - direk van vanger::
R2,500 excl vat dan kan jy self kom laai.
R3,000 excl vat dan sluit dit vervoer in met ‘n radius soos Klerksdorp, Bloemfontein, Kimberley.

Die vangs is in Askham(‘n paar km van die Botswana grens af) en word gedoen in een van die Kalahari Game Reserves waar nie geskiet word nie.

Ons gaan fotos beskikbaar he van die springbokke soos hulle gevang word, so indien julle updates wil he via “Whatsapp” maak solank kontak:
(074)766-8497 (Marko Claassens). Ons gaan die fotos aanstuur en hy sal dit forward.

Of stuur vir ons ‘n email na
springbokke@WildTeKoop.co.za


Hierdie is regte Kalahari springbokke, uit die kalahari uit.

Enige vrae?

Groete,
Die WildTeKoop.co.za span
(074)766-8497 - Marco Claassens
(083)571-2699 - Johan Welgemoed


The Ad above is no longer available. You may be interested in these similar Ads.






See More...

Back To Top