See all Game For Sale, Northern & Eastern Free State, Free State
 

Koper Springbokke
Boshof, Free State - South Africa

Koper Springbokke Boshof, Free State - South Africa

Available: 3 yrs, 5 ms ago
Contact: Marco Claassen
(074)766-8497

Account Name: Marco Claassen
User Since: 13/06/14
Ads Published: 10
Ads Active: 3 (View ads)
Email

Koper Springbokke Boshof, Free State - South Africa

Description

4 Koper Springbokke - pakkie te koop

4 Koper springbokke te koop - 21 Julie 2014
Slegs een pakkie volwasse Koper springbokke word gevang(gedart) vir die koper. Direk van die boer af.
Volwasse diere: 1 Ram en 3 Ooie.
Prys per dier R30,000 excl 3% excl vat, gelaai te Boshoff(Vrystaat)
(Prys basies R123,600 excl vat)

Ongelukkig het ons geen fotos ontvang nie.

Stuur gerus vir ons ‘n email na
springbokke@WildTeKoop.co.za


of bel asb:


(074)766-8497 - Marco Claassens
(083)571-2699 - Johan Welgemoed


Groete,
Die WildTeKoop.co.za span
Indien julle dalk later ook in Koper Springbokke sou belang stel, laat weet asb. en ons hou julle op datum met diere wat inkom.


The Ad above is no longer available. You may be interested in these similar Ads.






See More...

Back To Top