See all Catering Services, Greater Pretoria, Gauteng
 

Kom Geniet Tuisnywerheid Caterers
Pretoria, Gauteng - South Africa

Kom Geniet Tuisnywerheid Caterers Pretoria, Gauteng - South Africa

Available: 6 yrs, 10 ms ago
Contact: Frans Pretorius
078 273 5351

Account Name: Frans Pretorius
User Since: 27/11/12
Ads Published: 1
Ads Active: 1
Email

Kom Geniet Tuisnywerheid Caterers Pretoria, Gauteng - South Africa

Description

Ons is gebasier in Pretoria naby die Moot Hosiptaal

Ons doen die volgende

Platters vir funksies as ook enige soort koeke.

Vla, vanilla, chocolate koeke (icing of room)

Terte :

peppermint, yskas, appel, melk tert.

Koekies:
gemmer, oudtydse soetkoekie, hawermout koekie.

Ons doen ook warm etes (vleise, groente met rys / stampmielies / koring)

vetkoeke met vullings.

Ook warm poedings (asynpoeding, sago poeding, malva poeding).

Slaaie (artappelslaai, rysslaai, noodleslaai, tunaslaai, wortelslaai, beetslaai)

Basies is dit die basiese dise wat ons veskaf

Maar enige iets wat ons nie genoem het nie wat hulle na opsoek is kan U ons gerus kontak.

  ———————-:)  ___________________   :)———————

We do Platters for functions

Cakes
Custard, vanilla,chocolate cakes (icing or cream)

Tarts:

peppermint, refrigerator, apple, milk tart.

biscuits
ginger, old-fashioned sweet cookie, oatmeal cookie.

We also do hot-food (meats, vegetables with rice /samp / wheat)

vetkoek ture.

Hot-puddings (vinegar pudding, sago pudding, malva pudding).

Salads (potato salad, rice salad, noodle salad, tunas salad, carrot salad, beetroot salad)

These are some of the basic dishes we make especially for you.

Should we have not mentioned something that you seek just contact us.


The Ad above is no longer available. You may be interested in these similar Ads.






See More...

Back To Top