See all Finance & Loans Services, Durban Metro & Durban, KwaZulu-Natal

Libra Bookkeeping and Payroll Services Financial Management Services
Hillcrest, KwaZulu-Natal - South Africa

Libra Bookkeeping and Payroll Services Financial Management Services Hillcrest, KwaZulu-Natal - South Africa

Available: 6 ms, 3 wks ago
Contact: Gerard van Pletzen
0317013934
0842012611

Account Name: Freelance Marketing and Web Desing
User Since: 18 Oct 2017
Ads Published: 9
Ads Active: 6 (View ads)
Email

Libra Bookkeeping and Payroll Services Financial Management Services Hillcrest, KwaZulu-Natal - South Africa

Description

Gerieflike en Bekostigbare Boekhouding Dienste!!!
#Rekenmeesters #SARS #Librabookkeeping #Boekhouding

Ons by Libra Bookkeeping and Payroll Services is gekwalifiseerde, geregistreerde professionele konsultante wat u voorsien van boekhouding en betaalstaat dienste.

Ons dienste is ontwerp om die las van daaglikse, weeklikse en maandelikse boekhouding- en loonstaat take te verminder wat u aandag wegneem van die fokus op u besigheid. Profesionele bestuur van jou daaglikse finansies is van kritieke belang vir die suksesvolle ontwikkeling van jou besigheid. Ons gerieflike en bekostigbare tariewe word aangepas om by u individuele behoeftes te pas en ons kan daarop fokus om die beste, mees omvattende en aanpasbare dienste te bied teen ‘n koste wat by u maatskappy pas.

Geen werk is te klein of te groot vir ons nie!

Skakel ons gerus vir u gratis kwotasie, of besoek ons webwerf vir meer besonderhede:

www.librabookkeeping.co.za

https://www.facebook.com/Libra-Bookkeeping-and-Payroll-Services-616519818735701/

Kantoor nommer:
0317013934
Selfoon nommer:
0842012611

E-pos adres:
anette.kzn@gmail.com


Available: 6+ ms ago
Contact: Gerard van Pletzen
0317013934
0842012611

Account Name: Freelance Marketing and Web Desing
User Since: 18 Oct 2017
Ads Published: 9
Ads Active: 6 (View ads)
Email

Back To Top