See all Farms & Smallholdings for Sale, Soutpansberg, Limpopo
 

Farm For Sale Urgent Game farm
Musina, Limpopo - South Africa

Farm For Sale Urgent Game farm Musina, Limpopo - South Africa

Available: 2 yrs, 8 ms ago
Contact: Willie
0826109538

Account Name: Madelie Uys
User Since: 16/10/14
Ads Published: 2
Ads Active: 1
Email

Farm For Sale Urgent Game farm Musina, Limpopo - South Africa

Description

Dit bestaan uit n 44 hektaar mooi bosveld plasie baie weiding groot bome en daar was n telling gedoen van die Kremetart bome altesaam 320! Groot sloot wat deur die plaas gaan sleg seisonaal 400 meter Sandrivier front het tot onlangs nog geloop! Sandpomp in die rivier kan besproeiing doen en ook n sterk boorgat baie water! Daar is baie boerbok krale met lamhokke drukgang en ook elektroniese weegskaal hammermeule vir maal van lusern en ook n voerkamer! Bediende huise is daar met toilet,stort en elelktrisiteit! Die woonhuis bestaan uit 3 slaapkamers,twee badkamers,3 woon vertrekke,spens en groot kombuis! Ingeboude kaste en ook lugverkoelers in kamers! Die tuin is baie mooi uitgele met pragtige braai area en swembad baie groot bome om die huis! Daar is ook n afdak wat nuut opgesit is vir die voertuie! Wilwerend omhein en wild kom voor! Dan is daar ook eksotiese wild waarmee ons boer en boerbokke wat ingesluit is in die prys! Hoop die inligting is vir jou voldoende! Die prys wat ons na kyk is so R.2.6 miljoen onderhandelbaar.

Willie 0784044063
Marcelle 0826109538


The Ad above is no longer available. You may be interested in these similar Ads.





Back To Top